Bestuur van en kontrole oor gemeentelike fondse
Toesig oor die personeel
Instandhouding van die geboue
Maandelikse bydraes
|
Terugvoer oor finansies |
Tiendemaand dankbaarheidsoffer
|
Bankbesonderhede
|
Maandelikse
bydraes |
kerk toe moet bring.
Jy kan dit in ʼn koevertjie sit en Sondag in die kollektesak gooi; Jy kan ʼn aftrekorder teken of per internet (EFT) oorbetaal; Die kerkraadslid in u wyk sal wel maandeliks ‘n dankofferkoevertjie by u laat, maar dit is u keuse of u dit wil gebruik.
gebruik te maak van ‘n aftrek-, debietorder of gereelde elektroniese inbetalings. |
Terugvoer oor
finansies |
Die kerk se finansiële state is tydens die erediens van 2 Junie 2019 met die gemeente behandel.
Kommer is uitgespreek oor die kerk se finansiële toestand. Lidmate is gevra om asseblief hulle bydraes |
Tiende-maand
dankbaarheidsoffer |
op die laaste Sondag van Oktober gehou.
koeverte word die tiende- maandkoevertjie in die sakkie agter in die jaarprogram geplaas. |
Lidmate word uitgenooi om ‘n spesiale dankoffer kerk toe te bring – die tiende-maand offer. Tydens die erediens sal daar gebid word vir God se seën vir die nuwe seisoen. Ons sal ook met groot dankbaarheid dink en getuig van God se goedheid en Sy oorvloedige seën. Die erediens sal ‘n dankdiens vir God se genade wees. Elke lidmaat moet asseblief spesiale voorbidding doen vir hierdie erediens en moet luister na wat God vir u sê oor u persoonlike bydrae. ‘n Dankoffer is ‘n praktiese gebaar van dankbaarheid. Ons gee uit ons hart en sê so vir God dankie vir al Sy genade en Seëninge. Woon asseblief hierdie erediens by en motiveer alle lidmate om by te dra tot die tiende-maand dankoffer. Die kerk kan nie sonder u entoesiasme en u geldelike ondersteuning funksioneer nie. |
Bankbesonderhede |
970 580 069
Takkode: 632005 |
Meld asseblief naam en waarvoor
die inbetaling gemaak word, sodat die
bydrae vir die regte doeleindes
aangewend kan word. |
Klik hier om BANKBESONDERHEDE
vorm af te laai |