Die Jeugaksie is verantwoordelik vir die toesig oor en die opleiding van die
jeug, vir die reël van en betrokkenheid by onderskeie projekte.
Saam met die predikant is die Jeugaksie verantwoordelik vir die uitkies
van jeugmodules, die opleiding van kategete en die evangelisering
van die jeug in die gemeente.
Projekte waarby diensaksie betrokke is
Kategese
|
Kategese programme |
Kategese afsluiting |
Kleuterkerk |
|
Jeugdienste |
Spanbou geleenthede
|
Jeugbyeenkomste
* Jeugweek * Praise & worship
|
Kampe
|
Uitreike
* Bybelinsameling |
Kategese |
Eerste Sondag van die eerste kwartaal word die kinders ingeskryf
en ontmoet die ouers hul kind se kategeet. |
Kategese programme |
|
Belydenisklas |
|
Afsluiting
|
|
Kleuterkerk |
‘n Spesiale geleentheid elke Sondag, (behalwe met Nagmaal
en tydens, vakansies / langnaweke) vir kleuters van 3 – 7 jaar
|
Ons kleuters se spesiale hoekie is deur Lindy Booysen ontwerp en geskilder. |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Senior Jeug: §Vergader een keer per kwartaal op ‘n Vrydagaand. Senior kamp jaarliks saam met Kroonheuwel-Noord. |
Milkshake-Klub: Elke Sondagmiddag, behalwe tydens Nagmaal en vakansies, kom die junior jeuglede bymekaar. Daar word heelwat aktiwiteite aangebied deur mammas in ons gemeente in samewerking met die leraar. |
Jeugdienste |
|
Kategese - spanbougeleentheid
Tentjie-aand |
|
Jeugbyeenkomste |
|
Jeugweek
|
|
Ringsjeugbyeenkomste by
Kroonheuwel-Noord |
Die senior jeug gaan hierdie jaar ook betrokke raak by twee jeugbyeenkomste naamlik:
“Night under the stars praise & worship”.
Senior jeug gaan betrokke raak by ringsgeleenthede |
Kampe |
|
Uitreike |
![]() |
Die Ringsjeugkommissie in samewerking met al die Ned. Geref. Gemeentes
in Kroonstad begin 'n Bybelinsameling.
Ons vertel later meer in verband met hierdie projek! |
Bybelstap
|
|
![]() |