Hierdie diensaksie is verantwoordelik vir besoeke aan en geestelike versorging
van siekes en eensames tuis, in die hospitaal en in versorgingstuistes.
Projekte waarby diensaksie betrokke is
Besoeke aan siekes |
Name van siekes |
Spesiale gesprekke |
Nagmaaldienste |
Spesiale projekte
|
Besoeke aan siekes in hospitaal,
tuis en lidmate in bejaarde-sentrums |
Sieke besoekpuntelys en komiteelede se kontaklys
word kwartaalliks opgedateer en is baie effektief.
Besoeke word ook eensames en bedroeftes gebring.
|
Plasing van name van siekes
en oorledenes |
|
Spesiale gesprekke |
Kwartaalliks word sprekers gereël om te gesels oor aktuele sake.
|
Nagmaaldienste |
|
![]() |
Spesiale projekte,
jaarliks geloods om aan inwoners
se behoeftes te voorsien. |
Verversings op verjaardae
van inwoners wat nie
familiebesoek ontvang nie. |
‘n Geskenkie aan elke inwoner
met Kerstyd. |
Uitreik na lidmaat inwoners
van Arboretum en ander
bejaarde sentrums |