![]() |
Johan Anton Scheepers
|
Afskeidsbrief
Dit is baie maklik om hoop te verloor wanneer ons 'n geliefde verloor. Dit hoef egter nooit van God |
![]() |
Paul Hanse Menge
|
Afskeidsgedagte
Vandag vier ons Paul Hanse Menge se ryk en suksesvolle lewe.
Paul was van jongs af passievol oor vele dinge; boks, boksafrigting en skeidsregter wees, medies,
Hy het meestal twee-, selfs driekeer op spesiale verjaarsdae seker gemaak jy weet hy is lief vir jou en
Ons dra hom vandag met vreugde op aan die Here waar hy sonder pyn die ewigheid kan ingaan. |
Catharina Welgemoed
|
Afskeidsgedagte
|
![]() |
Frederick Andreas Els (Fred)
|
Afskeidsbrief
Dit was die wil van die Here om my dierbare eggenoot, ons pa, oupa en oupagrootjie op die ouderdom
Ons hou vas aan God se gelofte dat Hy ons smart verlig, dat Hy ons met liefde en krag bystaan en dat Hy verder Sy heengaan word betreur deur sy vrou, kinders, skoonseuns, kleinkinders, agterkleinkinders, broer en susters. |
![]() |
Maria Hendrina Gerber (Ria)
|
Groetbrief
Dit het ons Hemelse Vader behaag om uit ons midde weg te neem, ons geliefde suster, tannie en ouma in die Van haar bedroefde familie. |
Wilhelmina Johanna Human
|
Afskeidsgedagte
|
![]() |
Doreen Joan Smuts
|
Groetbrief
Na elke nag is daar 'n dagbreek, na winter, lenteprag.
En oor die grense na die dood wat daar 'n blyedag, want ons geliefde Doreen gaan ons met net 'n
Haar heengaan word diep betreur deur Raymond, Marius Snr Marius Jnr, Anushka, |
![]() |
Johannes Jacobus Brink (Johan)
|
Groetbrief
Uit die ketting van ons liefde is 'n kosbare skakel weggeneem, toe dit ons Hemelse Vader behaag het om na |
![]() |
Züné Vorster
|
Groetbrief
Die ganse mensdom word beheer deur God onse Vader. In Sy hande is die lewe en die dood. Haar heengaan word betreur deur haar pa Fanie, broers, Dawie en Werner en twee dogtertjies, Mya en Demi. |
|
Liesching Joubert Rademeyer
|
Groetbrief
|
![]() |
Elizabeth Christina Roets (Elbie)
|
Groetbrief
Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in die wêreld het sy tyd. |