KANKER

  

 

Oktobermaand is Kankermaand

 

Gedurende hierdie maand ruim ons spesiaal tyd in om te bid vir alle mense wat deur kanker geraak is.

By Kroonstad-Oos is dit nou alreeds 2 jaar wat ons hierdie kankermaand instelling huldig.

Hierdie jaar gaan niks anders wees nie. Ons doen ‘n beroep op elke persoon wat gedurende Oktober, eredienste bywoon, om saam met ons te bid vir kankerpasiënte en hul naasbestaandes.  

 

 

 

Besoek die NFS Caregivers se webblad by www.nfscaregivers.co.za

om 'n kykie te kry 
van die wonderlike dienste wat hulle lewer en die

projekte waarmee hulle besig is!