Gaan na terugblik vir galery van foto's.
Die volgende CD's en DVD's kan by kerkkantoor bestel word:
1 CD van foto's van ds. Darius & Karin Botha se afskeid @ R20,00 elk.
2 DVD van afskeidspreek asook die foto's van die geselligheid @ R100,00 elk.
Klik hier om CD/DVD vorm af te laai
Gaan na terugblik vir galery van foto's.
Die volgende CD's en DVD's kan by die kerkkantoor bestel word.
1 CD van foto's wat geneem is tydens die 50jarige feesete @ R20,00 elk.
2 DVD van die Jubelfees, 50jarige feesete met herinnerige aan leraars, Nagmaaldiens en tee
@ R100,00 elk.
Klik hier om CD/DVD vorm af te laai
CD van foto's wat geneem is tydens die belydenisaflegging
kan bestel word by die kerkkantoor @ R20,00 elk.
Klik hier om CD/DVD vorm af te laai
___________________________________________________________________________